Stoeiers en strippers

By Griffels

Toe ek Sondag na die rofstoei kyk besef ek weereens hoeveel  ooreenkomste dit met ontkleedaners het. Ja, ek praat van ondervinding ;-)  .

  • Die optreder beeld ‘n sekere streotiepe uit. Bv. ‘n rebelse getatoeërde motorfietsryer, of ‘n flambojante diva, of ‘n skatryk sakepersoon ens.
  •  vs.  

 

  • Die binnekoms (entrance) bevestig die karakter en skep verwagting met musiek, rook en/of vuurwerke.
  •   vs. 

 

 

  • Hoe mooier en beter gebou en gespierd hoe meer gewild. Met rofstoei is groote ook blykbaar ‘n pluspunt.
  •    vs.  
  • Daar word gebruik gemaak van bykomstighede. Rofstoeiers gebruik wapens van die een of ander soort, terwyl strippers … wel, nie wapens gebruik nie.
  •    vs.

 

  • Jou soepelheid en akrobatiese vernuf tel ook baie om die skare/toeskouers te vermaak.

 vs. 

Ek dink die lys kan nog aangaan, maar vir eers volstaan ek.

Tags: , ,

Leave a Reply